www.veldpret.co.za

Text Box: Buitelug prÍt vir kinders 6 jaar en ouer. 
Gefasiliteerde Aktiwiteite wat meeste kinders andersins nooit sou kon doen nie. 
Verjaarsdagpartytjies, kategese of Voortrekkergroep.    
Nuut!! nou ook Minute to win IT !!
 Onthou!
Bespreek vroegtydig!

Foefieslide of Zipline is groot avontuur!

Ons gebruik ’n rotsklim harnas waarin die kinders sit.

DIS VREK LEKKER!!!!!!!

Foefieslide is slegs beskikbaar by

†“Oewerlangs” .

Text Box: Wat ons aanbied:
Veldstap
Boeresport
Vlotbou
Foefieslide 
Waterkaskenades 
Stokbrood maak
Kleilatgooi
Teiken Skiet
Kettieskiet
Kruisboog
Text Box: Spesiale partytjies:
Weermag partytjie
Survivor partytjie
Fear Factor
Minute to Win IT (NUUT!)
Oval: Vorm Oval: Uitnooi
Oval: Padkaart
Oval: Spesiale Partytjies